Resultado encontrado

Jantjie

Sonja Herholdt
Enviar Pesquisar

Jantjie kom huistoe
Katryntjie wag op jou
Jantjie kom huistoe
Die kaap is leeg sonder jou

My ghantang van die Onderkaap
As die mammies op hul hakke loop
Wie kan dit hou my dear
Wie kan dit dan hou
Neem my hand en vat my saam
Na die dixi land vannaand
Jantjie van die Onderkaap

Jantjie kom huistoe
Katryntjie wag op jou
Jantjie kom huistoe
Die Kaap is leeg sonder jou

My ghantang van die Onderkaap
As die mammies op hul hakke loop
Wie kan dit hou my dear
Wie kan dit dan hou
Neem my hand en vat my saam
Na die dixi land vannaand
Jantjie van die Onderkaap

Jantjie ek is lief vir jou

Observação

Resultado automático

Esta letra foi encontrada automaticamente e pode precisar de revisão.

Quando ela for adicionada ao catálogo principal do EMXStudio, poderá receber tradução, correção, categoria, artista vinculado e informações completas.